Modulekode | EOM 870 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module is ? inleiding van die verskillende tipes epidemiologiese studie-ontwerpe wat toegepas word in die ondersoek van die verband tussen omgewingsfaktore en gesondheid. Afgesien van die klassieke epidemiologiese studie-ontwerpe (deursnee-, geval-kontrole en kohortontwerpe wat in HME 870 bekendgestel is), word ander studie-ontwerpe soos die tyd-reeks, geval-oorkruising, paneel, geografiese, genetiese en molekulêre studie-ontwerpe ook bekendgestel en bespreek. Die statistiese tegnieke wat toegepas word in die tyd-reeks, geval-oorkruising, paneel, geografiese, genetiese en molekulêre studie-ontwerpe word bespreek, asook die nagevolge wat ewekansige en sistematiese foute in die blootstelling/gesondheid bepalings kan hê op die epidemiologiese verbandhoudings; dus is 'n basiese biostatistiek-woordeskat (bekendgestel in BOS 870) ? voorvereiste. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | HME 870, BOS 870 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 16 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Skool vir GSOH |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App